HESSEQUA NUUS - Fase 2-beurtkrag is pas vir Donderdag 5 Desember ingestel.
In Hessequa sal Heidelberg, Slangrivier en Witsand geraak word.
Die elektrisiteitstoevoer in dié dorpe sal van 16:00 tot 18:30 onderbreek word.
'Ons bring jou die nuutste Hessequa nuus'