HESSEQUA NUUS - Fase 2 beurtkrag is onverwags op Woensdag 16 Oktober ingestel.
Riversdal, Stilbaai en Albertinia se elektrisiteitstoevoer sal van 22:00 tot 23:00 onderbreek word.
Heidelberg, Witsand en Slangrivier word nie geraak nie.
'Ons bring jou die nuutste Hessequa nuus'