HESSEQUA NUUS - 'n Beplande kragonderbreking deur Eskom word beplan vir Donderdag 26 Julie van 08:00 tot 16:00.
Nog 'n kragonderbreking kan op Donderdag 23 Augustus verwag word.
Geaffekteerde gebiede:
- Riversdal,
- Albertinia,
- Gouritsmond,
- Stilbaai,
- Jongensfontein,
- Herbertsdal,
- sowel as die omliggende boerevoerders.
Vir enige navrae skakel 086 003 7566.
'Ons bring jou die nuutste Tuinroete, Hessequa, Karoo nuus'