RIVERSDAL NUUS - Ben, ‘n tweejaar oue Jack Russel soek na ‘n goeie huis.
Hy is ‘n regte huishondjie met goeie maniere en geniet baie aandag.
Hy kom goed oor die weg met kinders, asook ander diere.
Sy nuwe gesin moet hom net soveel liefde en aandag gee soos wat hy tans ontvang en die erf moet goed omhein wees.
Skakel Sandra Lotz (Cars) by 082 962 1831.
'Ons bring jou die nuutste Riversdal, Hessequa nuus'