ALBERTINIA NUUS - Hierdie hondjie het al Vrydag, 17 Desember naby die Albertinia-kleinboere weggeraak.
Sy eienaars het oral gesoek en bied 'n beloning van R500 aan vir die persoon wat hom aan hulle kan terugbesorg.
Enigiemand met inligting kan Sandra Lotz, voorsitter van CARS skakel (082 962 1831).
'Ons bring jou die nuutste Albertinia, Hessequa nuus'