Video
HEIDELBERG NUUS EN VIDEO - Groot drama het vanoggend, Dinsdag 30 November by Kairos Senior Sekondêre skool afgespeel na die ouers en skoolbeheerliggaam die hekke gesluit het.
Dit volg op jarelange versoeke om die skool ook 'n nie-fooi skool te maak.
Na kort samesprekings tussen Mias du Plessis, WKOD-kringbestuurder, kring 1 en die beheerliggaam onder leiding van die voorsitter, Conrad Saayman is besluit om die leerders wat eksamen moet skryf, asook die personeel tot die perseel toe te laat.
Video: Beheerliggaam sluit skool se hekke
Foto: Clive Pretorius
Foto: Clive Pretorius
Foto: Clive Pretorius
'Ons bring jou die nuutste Heidelberg, Hessequa nuus'