Gallery Video
RIVERSDAL NUUSFLITS EN VIDEO - Die bekende kwadrupleeg, André Koen het besluit om sy versteekte talent te beoefen.
Voor ’n vuurtjie met ’n verfkwas en skilderdoek ontsnap hy na die kunswêreld.
Buiten skilder oefen hy steeds met sy handaangedrewe driewielfiets (hand cycle).
Hoewel hy baie mooi op skool kon teken, was die inspirasie nie daar om dit te bevorder nie.
Lees meer in Suid-Kaap Forum en aanlyn.
Kyk 'n video hieronder:
'Ons bring jou die nuutste Riversdal, Hessequa nuus'