ALBERTINIA NUUS - Dit is weer tyd vir die jaarlikse 16 Dae van Aktivisme teen gesinsgeweld van vrouens en kinders.
Albertinia het vanjaar 'n hele program wat oor die tydperk strek.
Aan die voortou van die reëlings is Stephanie Rossouw van Sektor 1, Buurtwag en Museum.
Die aktiwiteite skop af met ‘n parade Donderdag, 25 November deur die dorp met trompoppies, vrouens met plakkate ensovoorts.
Vir meer inligting, kontak Rossouw (060 691 5368).
'Ons bring jou die nuutste Albertinia, Hessequa nuus'