Gallery
STILBAAI NUUSFLITS - Inwoners en besoekers kan opgewonde wees oor die opgradering van Walvisuitkykpunt en die nuwe toegangspad vanaf die uitkykpunt na ses erwe in Skuitpadweg.
Die munisipaliteit het logistiese ondersteuning aan hierdie gemeenskapsprojek verleen.
Stilbaai-belangeforum fokus nou op die verfraaiing van die geplaveide parkeergebied.
’n Tuin bestaande uit inheemse plante, geskik vir die omgewing en min water benodig sal gevestig word.
Dié tuin word reeds die ‘Tuin op die Duin’ genoem.
Lees meer in Suid-Kaap Forum en aanlyn.
Stilbaai-belangeforum fokus nou op die verfraaiing van die geplaveide parkeergebied.
'Ons bring jou die nuutste Stilbaai, Hessequa nuus'