RIVERSDAL NUUS - Christiaan (Kittie) van Schalkwyk, ‘n man wat vir 50-jaar diep spore in die Agri en koöperasiebedryf getrap het, het sy loopbaan halt geroep.
Van Schalkwyk het op Vrydag, 27 November sy laaste amptelike dag van diens aan die koöperasiewêreld gelewer.
Hy het direk na skool die graaf opgeneem en met hande arbeid sy merk in die bedryf losgespit.
• Lees meer in Suid-Kaap Forum en aanlyn.
'Ons bring jou die nuutste Riversdal, Hessequa nuus'