Gallery
RIVERSDAL NUUS - Om skoolleerders gedurende die Julie-vakansie besig te hou, het die plaaslike ACVV-tak 'n weeklange opvoedkundige program vir leerders tussen die ouderdomme van 6 en 18 aangebied.
Die belangrikheid van higiëne en 'n gesonder leefstyl is in 'n reeks kort lesings aan die kinders oorgedra, maar hulle het ook heel tyd gekry om speletjies te speel en balsporte te beoefen.
FOTOGALERY: Julie-vakansie vol pret
Foto's: Hugo Redelinghuys
'Ons bring jou die nuutste Riversdal, Hessequa, Karoo nuus'