Gallery Video
RIVERSDAL NUUS EN VIDEO - Laerskool Volschenk se skoolhoof, Louis Lategan verwelkom vanjaar 64 graad 1's.
Skoolhoof Louis Lategan sê dit is die meeste nuwe skoliere in sy drie jaar as Laerskool Volschenk se skoolhoof.
Hy is duidelik baie opgewonde in die toename in graad 1's, want vir enige skoolhoof beteken dit dinge word reg gedoen by die skool en voornemende ouers sien dit raak.
Fotogalery: Laerskool Volschenk verwelkom nuwe graad 1's
Kyk 'n video hieronder:
'Ons bring jou die nuutste Riversdal, Hessequa nuus'