HESSEQUA NUUS - Drie skole in die streek spog met 100% slaagsyfers vir die nasionale matriekeksamens.
Hoërskool Langenhoven, Oakdale Landbouskool en Hoërskool Heidelberg het almal hierdie prestasie behaal.
Hoërskool Albertinia se slaagsyfer is 96.8%, Kairos Senior Sekondêre Skool 94.4% en Gerrit du Plessis Senior Sekondêre skool 60.6%.
Moenie aanstaande week se Suid-Kaap FORUM misloop nie - al die A-kandidate, asook relevante nuus hieroor sal dan verskyn.
'Ons bring jou die nuutste Hessequa nuus'