Gallery
RIVERSDAL NUUS - Rachel Jemina Robertson (neé Steyn) van Riversdal het Maandag, 27 September die 100ste herdenking van haar geboortedag gevier.
“Ek is nog gesond en opgewek en kommunikeer nog goed met mense. Dis maar net die gewone oumenspyne wat ek kry,” vertel sy met 'n vonkel in die oog.
Fotogalery: Tannie Rachel vier 100 jaar
In haar jonger dae het sy baie vir kinders en ou mense omgegee en gedoen wat hulp nodig gehad het. Sy het siek bejaardes besoek en vir hulle kos gevat.
'Ons bring jou die nuutste Riversdal, Hessequa nuus'