RIVERSDAL NUUS - Inwoners van Riversdal is nie vreeslik opgewonde oor die komende verkiesing nie, maar hulle sal nietemin hul kruisie gaan trek op 8 Mei.
“Dit is belangrik om te gaan stem vir die mense wat jy ondersteun as jy wil hê hulle moet die dorp bestuur,” se een inwoner.
Volgens hulle is die huidige partye wat in beheer van die munisipaliteit en provinsie is ‘orraait’, maar op nasionale vlak gaan dit maar broekskeur, want “ons is verder agteruit as wat ons was”, meen ‘n inwoner van 83.
• Lees meer in Suid-Kaap Forum of aanlyn.
'Ons bring jou die nuutste Riversdal, Hessequa nuus'