HESSEQUA VERKIESINGSNUUS - Met die verkiesing om die draai is dit belangrik dat alle stemgeregtigdes hul vergewis van die stemlokale in hul wyk.
Wyk 1: Gouritsmond-gemeenskapsaal, Melkhoutfontein-gemeenskapsaal, Putstop Kafee op Droëvlakte
Wyk 2: Albertinia - Oker Primêr, Klipfontein-plaas se ou skoolgebou
Wyk 3: Stilbaai-gemeenskapsaal en rolbalsaal, Vermaaklikheid Mission School
Wyk 4: Witsand rolbalklub, Heidelberg Diepkloofsentrum en Vondelingskool, Slangrivier-gemeenskapsentrum
Wyk 5: Heidelberg Duivenhoks-gemeenskapsaal
Wyk 6: Riverville-stadion, Kruisrivier Primêr, Aglime-stoor
Wyk 7: Riversdal burgersentrum, Kwanokuthula-gemeenskapsentrum, Molenrivier Primêr, Muiskraal-plaas
Wyk 8: Riversdal Bollie Konyn-kleuterskool, VGK Kerksaal, Ha Qua Jeugsentrum
Wyk 9: Heidelberg-stadsaal en -skousaal
'Ons bring jou die nuutste Hessequa nuus'