HESSEQUA NUUS - Die nuutste Covid-19 syfers is as volg:
Statistieke soos op 10 Januarie
• Totaal: 5 903
• Sterftes: 221
• Herstel: 5 255
Aktief (427): Albertinia 63, Heidelberg 74, Riversdal 140, Melkhoutfontein 32, Slangrivier 3, Stilbaai 94, Gouritsmond 8, Witsand 7, Jongensfontein 6.
Statistieke soos op 17 Januarie
• Totaal: 5 978
• Sterftes: 224
• Herstel: 5 489
Aktief (265 ): Albertinia 50; Heidelberg 35, Riversdal 76, Melkhoutfontein 1, Slangrivier 3, Stilbaai 83, Gouritsmond 6, Witsand 6, Jongensfontein 5.
'Ons bring jou die nuutste Riversdal, Hessequa nuus'