Advertorial
STILBAAI SAKENUUS - Lente se naam is Vrou
Lente wat om die draai is en vroue het baie in gemeen. Albei het met blomme, herlewing, inspirasie en bowenal skoonheid te make.
"Jy is so helder soos die son, so waardevol soos die aarde en enige tyd net so sterk soos 'n man. Bowenal is jy waarlik vrou!"
Stilbaai Spar wishes you a lot of happiness, good health, luck and joy on this Women's Day.
Peet van Staden (heel regs) saam met sy vrouewerknemers.
'Ons bring jou die nuutste Stilbaai, Hessequa nuus'