ALBERTINIA NUUS - Die plaaslike polisie het aansoeke om nuwe dranklisensies ontvang.
Die aansoekers is Gourikwa Reserve (Pty) Ltd, R352, Gouritsmond; Plaaskombuis, Portion 35 of the farm Buffelsfontein nr 435, Albertinia @ Tuinplaas Potte (Pty) Ltd, N2, Albertinia en Erf 619, 619 Melkhoustraat, Gouritsmond.
As enigiemand besware het teen die uitreiking van dranklisensies kan hul dit skriftelik aan die stasiebevelvoerder, kapt.
Susan Botha per e-pos stuur na albertiniasaps@saps.org.za of per pos na Parkstraat 9, Albertinia.
Enige navrae kan aan ao. Johan van der Merwe gerig word by 028 735 8040.
'Ons bring jou die nuutste Albertinia, Hessequa nuus'