HEIDELBERG NUUS - 'n Bruin hings is geskut op 2 Oktober 2018 in Fouriestraat, Heidelberg geskut.
Indien die eienaar nie geïdentifiseer kan word nie, is Hessequa-munisipaliteit van voornemens om 'n aansoek by die landdroshof in te dien vir 'n bevel dat die kalf, soos geskut, uitwinbaar verklaar en in 'n openbare veiling verkoop word binne sewe (7) dae na datum van publikasie.
Vir enige navrae kontak 028 713 8000/7817.
'Ons bring jou die nuutste Heidelberg, Hessequa nuus'