Die veiling staan bekend die Oakdale-BKB-veiling vanweë die 1% van die kommissie op omset wat aan Oakdale oorgedra word.
'n Totaal van 350 beeste en 663 skape is op die veiling aangebied.
Afgesien van BKB se ondersteuning as donateur, word alle skaap- en wolkursusse aan graad 11-leerders reeds jare lank deur BKB aangebied, wat 'n uiters belangrike bydrae tot kwaliteit landbou-onderrig lewer.
Robert Scott (BKB-bestuurder: Wol en Opleiding) oorhandig die BKB-trofee aan Pieter Uys, Beste Wolstudent.
'Ons bring jou die nuutste Riversdal, Hessequa nuus'