Maxie du Plooy, kunstenaar en permanente inwoner in die tehuis het 'n voorsmakie gegee van skilderye wat sy in Desember gaan uitstal vir die publiek.
Sy is bekend vir haar uitsonderlike talent en fyn kunswerk in verskeie temas en mediums.
Klik hier vir 'n vorige nuusflits.
Klik hier vir 'n fotogalery.
'n Geliefde Stilbaai-toneel.
'Ons bring jou die nuutste Stilbaai, Hessequa nuus'