Die naweek het goed verloop met veral die mallemeule 'merry-go-round' wat die groot trekpleister was onder veral die kleuters.
Hier is van die kleuters wat hul gate uit geniet het met die verskeie ritte.

Die Michaels susters, Pearl en Veronique, hou hul lywe pure Lewis Hamilton en Jenson Button agter die stuurwiel van hul karretjie.
FOTO'S: CLIVE PRETORIUS