In hierdie inspirerende onderhoud deel Jaid haar reis – van haar grootwordjare in die Tuinroete tot haar musiekloopbaan in Pretoria – en vertel sy van die simboliek, introspektiewe vrae en kreatiewe proses agter Marionet. Die EP, wat op 8 Augustus vrygestel is saam met die amptelike musiekvideo, verken temas soos menswees, vryheid, verbondenheid en die keuses wat ons maak. Copyright: Music usage with permission of copyright holder Jaid River.