ALBERTINIA NUUS - Albertinia Rangers het Saterdag, 12 Februarie hulle tweede vriendskaplike rugbywedstryd op eie bodem teen Groot-Brakrivier gespeel.
Groot Brak, wat in die premierliga speel, het die jong tuisspan met 38-10 gewen.
Albei Rangersspanne het op Saterdag, 5 Februarie op Mosselbaai teen Titans gespeel en beide hulle wedstryde gewen.
Foto: Heinrich Fortuin
'Ons bring jou die nuutste Albertinia, Hessequa nuus'