STILBAAI NUUS - Die stryd om die titel van Stilbaai se klubkampioene vir 2019 is uitgespook.
Tydens die laaste kampioenskap van die jaar het Pierre Malherbe en Reinette van den Berg as wenners geëindig.
Die wedstryde vir gekose pare is op Saterdag 24 November op die dorp se bane gespeel en 13 pare het deelgeneem.
'Ons bring jou die nuutste Stilbaai, Hessequa nuus'