Gallery
RIVERSDAL ROLBAL NUUS - Die Mannedag wat Saterdag, 14 Augustus by Riversdal-rolbalklub plaasgevind het, was goed bygenwoon met 10 spanne wat deelgeneem het.
Spanne van Witsand, Swellendam, Ladismith, Stilbaai en Riversdal het teen mekaar gerol.
Die eerste vier wenspanne het pryse ontvang.
Fotogalery: Mannedag by Riversdal-rolbalklub
Foto's: Verskaf
'Ons bring jou die nuutste Riversdal, Hessequa nuus'