HEIDELBERG NUUS - Die skool se aandkrieketliga het einde Maart ten einde geloop. Vir ses weke het sewe spanne sake uitgespook.
In die eindronde wen Heidelberg-vlakte vir Riversdal-vlakte en word as 2018 se kampioenspan aangewys.
Daar is ook 'n potjiekoskompetisie gehou met bykans 20 deelnemers.
Danie Geldenhuys van Bali het die pryse geborg.
Danie Geldenhuys van Bali het die pryse geborg.
'Ons bring jou die nuutste Heidelberg, Hessequa nuus'