Atlete wat wil poog om vir die SA 10km-kampioenskappe te kwalifiseer, moet aan minstens twee van die vier uitdun-wedlope deelneem.
Datums
Die datums vir wedlope is as volg:
- 18 Januarie - Benevolent Park 10km (Vierde uitdun)
- 29 Januarie - Top Gear 10km (ASWD Kampioenskappe)
- 22 Febreuarie - SA 10km Kampioenskappe (Bloemfontein)
Besoek ook gerus die webblad by www.aswd.co.za vir die nuutste inskrywingsvorms, resultate of nuus oor die nuutste gebeure. Weeklikse opdaterings word ook op die Facebook-blad geplaas.
'Ons bring jou die nuutste Tuinroete | Klein-Karoo nuus'