In reaksie op die inligting het die Oudtshoorn Courant navrae aan die polisie gerig en daar is bevestig dat 'n klag van verkragting teen in 'n voormalige verpleër van Helen Bellinganhof Aftreeoord gelê is nadat hy na bewering 'n 63-jarige inwoner tydens Maart verkrag het.