Video
RIVERSDAL NUUS EN VIDEO - Working on Fire het Vrydag 15 September splinternuwe t-hempies ontvang wat moontlik gemaak was deur verskeie borge vanuit die gemeenskap.
Om darem so 'n bietjie daarmee te kan spog, het hulle gewys dat hulle nie net mooi kan lyk nie, maar ook kan dril.
Kyk 'n video hieronder:
Working on Fire met hul splinternuwe t-hempies.
ARTIKEL EN VIDEO: WILMA ADAMSON, SUID-KAAP FORUM REDAKTEUR
'Ons bring jou die nuutste Riversdal, Hessequa nuus'