HESSEQUA NUUS - 'n Groep leerders het aan die WOW-spelfees op Woensdag 15 Augustus by Panorama Primêr op Riversdal deelgeneem.
Vyf leerders van die skool het deurgedring na die volgende ronde wat op 1 September in George plaasvind.
'Ons bring jou die nuutste Riversdal, Hessequa nuus'