Video
STILBAAI NUUS EN VIDEO - Stilbaai-hawe het behoorlik gewemel tydens die Militêre Akademie van Saldanha se Trans Enduro-spanne se besoek op Woensdag 5 Desember.
Die Trans Enduro is ’n gemeenskapsprojek deur die eerste- en tweedejaar studente van dié akademie.
Hulle gaan na verskeie munisipale gebiede waar hulle werkies in die gemeenskap doen.
Daarmee saam het hulle ook die uithouspanne (endurance teams), wat uit hardlopers, fietsryers en bootspanne bestaan.
Vanjaar konsentreer hulle op grondslagfase-opvoeding en deel ook sanitêre doekies by skole uit.
Kyk 'n video hieronder:
• Lees meer in Suid-Kaap Forum, asook aanlyn.
'Ons bring jou die nuutste Stilbaai, Hessequa nuus'