HESSEQUA NUUS - Twee kinders, onderskeidelik agt en 18 jaar oud wat Sondag 29 September in ’n Mazda tussen Riversdal en Albertinia onderweg was, is noodlottig beseer toe die voertuig met ’n bakkie gebots het.
In ’n onverwante voorval op die N2, sowat 20 km buite Mosselbaai rigting Albertinia is ’n ander agtjarige kind ook dood toe hy na bewering oor die pad voor ’n aankomende tenkwa ingehardloop het.
Lees vorige artikels:
- Botsings knip drie jong lewens kort
- N2 closed between Albertinia and Riversdale
- Ongeluk op N2 Albertinia
- Opvolg: Begrafnisreëlings vir jong ongelukslagoffers bekend
Lee-Jane November (18).
Monté Elbrink (8).
'Ons bring jou die nuutste Hessequa nuus'