RIVERSDAL NUUS - Besigtig die vele uitstallers binne die skousaal en buite op die terrein en deel in die vermaak wat aangebied word.
Die Damesafdeling sorg vir heerlike ontbyt elke dag vanaf 08:00 – 10:00 en liplekker middagetes vanaf 13:00 – 14:00.
Die Kiosk sorg vir worsbroodjies, hamburgers, tjips, kerrie-en-rys en poeding teen bekostigbare pryse.
Terwyl jy perde kyk, gaan sit rustig by die Koffiepot en geniet 'n lafenis vir die keel of bederf jouself met hul bekende melktert en koffie.
Kom smul aan heerlike biefstuk in die Geldenhuys-lokaal deur die braaispan met sagte agtergrondmusiek tot 21:30 en dans tot laat.
Slush Puppie Kiosk.
Sien die Riversdal Landbouskou-bylaag hier.
'Ons bring jou die nuutste Oudtshoorn, Klein Karoo nuus'