Gallery
ALBERTINIA NUUS - Die jaarlikse potjiekompetisie wat deur Albertinia-hotel aangebied word, het Saterdag, 14 November selfs inskrywings vanuit Kaapstad ontvang.
Vanjaar se kompetisie was besonder spesiaal omdat die hotel ook 120 jaar hotelstatus het.
Christo, René en Gerhard Shacks het die beoordeling gedoen.
Lees meer in Suid-Kaap Forum en aanlyn.
Fotogalery: Jaarlikse potjiekompetisie op Albertinia
Vanjaar se kompetisie was besonder spesiaal omdat die hotel ook 120 jaar hotelstatus het.
'Ons bring jou die nuutste Albertinia, Hessequa nuus'