HEIDELBERG NUUS - Sover bekend, is niemand beseer in die ongeluk vroeër vanmiddag, Saterdag 20 Maart op die N2 by Heidelberg nie.
Volgens onbevestigde inligting het die bestuurder van 'n swart BMW voor 'n 7-ton vragmotor ingedraai.
'n Stop-en-ry was in plek, maar die pad is weer oopgestel.
Meer inligting volg sodra bekend.
Die ongelukstoneel.
Foto's: Verskaf
'Ons bring jou die nuutste Heidelberg, Hessequa nuus'