HESSEQUA NUUS - Vetkragga Boerdery is as die beste presterende plaas aangewys by 'n spoggeleentheid, aangebied deur die Wes-Kaapse Departement van landbou en die Riversdal-landbougenootskap.
Die kompetisie het sy ontstaan te danke aan 'n boervrou in die Hexriviervallei wat in 2002 besluit het om die top landbouwerkers te vereer.
Die Wes-Kaapse departement van landbou het in 2005 deel daarvan geraak.
Susarah Skiedekat het die toekenning ontvang vir deelnemer met beste potensiaal.
'Ons bring jou die nuutste Hessequa nuus'