Video
RIVERSDAL NUUSFLITS EN VIDEO - ACVV Ienkel Dienkel Pre-primêre skool het op 11 Maart hul 30ste bestaansjaar gevier.
Verskeie pret-aktiwiteite is gedurende die week vanaf 6 tot 9 Maart aangebied. Die verrigtinge is met 'n besonderse optog deur die dorp afgesluit.
Die suksesverhaal is op sterk Christelike waardes gegrond en elke kleuter word in liefde toegevou.
Ouerbetrokkenheid, oop harte en betrokkenheid vanuit die gemeenskap en sakelui is vir die skool 'n riem onder die hart.
ACVV Ienkel Dienkel Pre-primêre skool het op 11 Maart hul 30ste bestaansjaar gevier.
Kyk 'n video hieronder:
Lees meer in Suid-Kaap Forum, asook aanlyn.
'Ons bring jou die nuutste Riversdal, Hessequa nuus'