HESSEQUA NUUS - Restauranteienaars en -personeel in Hessequa het ook hul stemme by die landswye protesoptrede gevoeg.
Vreedsame protes teen die verbod op alkoholverkope en die aandklokreël het in Stilbaai, Melkhoutfontein, Riversdal, Albertinia en Heidelberg plaasgevind.
Die protes is deur die Restaurant Assosiasie van Suid-Afrika gereël.
Lees meer in Suid-Kaap Forum en aanlyn
'Ons bring jou die nuutste Tuinroete, Hessequa Karoo nuus'