RIVERSDAL NUUS - Die hoofkombuis van Riversdal-hospitaal het onlangs ‘n Team Recognition Award ontvang wat hulle reeds in 2019 verower het, maar as gevolg van die Covid-19-inperkings kon dit nie oorhandig word nie.
Dit vorm deel van die WCGH Recognition of Exceptional Teamwork Awards.
Die departement het ook erkenning aan hul personeel van die Hessequa subdistrik vir langdiens gegee.
Sertifikate vir 10 jaar diens
- Duane Scrooby
- Ryno Daniels
- Lynette Schonken
- Isabel Cronjé
- Shirley Cekeshe
- dr. G van Tonder
- Betro Swart.
Sertifikaat vir 20 jaar diens
- Heidi Baker
Sertifikate vir 30 jaar diens
- Lorraine Pretorius
- Johnny Oosthuizen
Die span van Riversdal-hospitaal se hoofkombuis is van links: Clayton Barends, Ryno Daniels, Marius Pieterse, Lorraine Pretorius, Liesbet Magadla en Anita Haussamer.
Van links: Lynette Schonken, Isabel Cronjé, Heidi Baker, Johnny Oosthuizen, Shirley Cekeshe, dr. G van Tonder en Betro Swart.
'Ons bring jou die nuutste Riversdal, Hessequa nuus'