Video
HEIDELBERG NUUSFLITS EN VIDEO - Hoe pas Emily Hobhouse by die Uys-familie van Heidelberg in?
Lefebré Uys vertel in 'n onderhoud met Alex Marshall presies hoe dit gekom het dat drie van haar kleinkinders na Hobhouse vernoem is.
Volgens haar dra selfs ’n kleinseun die Hobhouse-naam, hoewel hulle hom darem ‘Emile’ gedoop het en hom ook so noem.
Kyk 'n video hieronder:
Lees meer in Suid-Kaap Forum, asook aanlyn.
'Ons bring jou die nuutste Heidelberg, Hessequa nuus'