HESSEQUA NUUS - Dwelmgebruik kan nie aan status, ras, kleur of selfs kultuur gekoppel word nie.
“So baie mense dink dit sal nooit met hulle gebeur nie. My seun was vir lank aan tik verslaaf,” vertel ’n bekende wit vrou in die Hessequa-streek.
Sy deel die hartseer en moeilike verhaal van haar seun se stryd met dwelms, en die hel waardeur sy moes gaan om hom te probeer red.
Ongelukkig moet hy steeds die gevolge dra van besluite wat hy geneem het terwyl hy onder die invloed van dwelms was.
• Lees meer in Suid-Kaap Forum en aanlyn.
'Ons bring jou die nuutste Hessequa nuus'