Gallery Video
HEIDELBERG NUUS - Die Congregational Kerk op dié dorp het op 12 Oktober hul 163ste bestaansjaar gevier.
Die fees wat al Woensdagaand 9 Oktober met voorbidding en ’n talentaand begin het, is Saterdag met ’n vrolike optog deur die strate en ’n basaar voortgesit.
Eerwaarde Muggels van Oudtshoorn het die naweek Sondag met ’n diens afgesluit.
Kyk 'n video hieronder:
Die feesvieringe het ’n heerlike basaar by die kerk ingesluit. Foto: Alex Marshall, korrespondent
• Lees meer in Suid-Kaap Forum en aanlyn.
'Ons bring jou die nuutste Heidelberg, Hessequa nuus'