HESSEQUA NUUS - Inwoners van Hessequa moet hul daarop voorberei dat beurtkrag wel moontlik die res van die week toegepas kan word.
Na wat verneem word, verkeer Eskom tans onder toenemende druk weens besighede wat na die vakansie weer hul deure geopen het.
Riversdal
Vrydag, 23 Januarie: 14:00 tot 16:30, Maandag, 26 Januarie: 18:00 tot 20:30, Woensdag, 28 Januarie: 08:00 tot 10:30.
Albertinia
Vrydag, 23 Januarie 14:00 tot 16:30, Maandag, 26 Januarie: 18:00 tot 20:30, Woensdag, 28 Januarie: 08:00 tot 10:30, Vrydag, 30 Januarie: 14:00 tot 16:30.
Heidelberg
Donderdag, 22 Januarie: 16:00 tot 18:30, Saterdag, 24 Januarie: 06:00 tot 08:30 en Sondag, 25 Januarie: 06:00 tot 08:30, Dinsdag, 27 Janaurie: 10:00 tot 12:30.
Vrydag, 23 Januarie: 14:00 tot 16:30, Maandag, 26 Januarie: 18:00 tot 20:30, Woensdag, 28 Januarie: 08:00 tot 10:30.