STILBAAI NUUS - Noodsaaklike instandhoudingswerk aan die 66 kV-transformator sal veroorsaak dat die elektrisiteitstoevoer onderbreek sal word vir Stilbaai, Preekstoel en Melkhoutfontein.
Dit sal gedoen word op Donderdag 11 April van 09:00 tot 16:00.
Neem asseblief kennis dat die netwerk te alle tye as lewendig beskou moet word.
Hessequa Munisipaliteit bied verskoning aan vir die ongerief.
‘Ons bring jou die nuutste Tuinroete, Hessequa, Karoo nuus’