HESSEQUA NUUS - Na ’n vreedsame feestyd sonder enige ernstige ongelukke, is die Hessequa-streek tussen Sondag 26 en Maandag 27 Januarie binne 24 uur deur vier ongelukke geruk.
Van die insittendes van die vier wit voertuie wat almal gerol het, is ernstig beseer, terwyl sommige net ligte beserings opgedoen het.
Lees die volledige berigte hier:
'Ons bring jou die nuutste Hessequa nuus'