HESSEQUA NUUS - Eskom het Fase 1-beurtkrag vir Vrydag 10 Januarie ingestel.
Volgens Eskom sal die beurtkrag van 06:00 tot 23:00 duur, maar volgens die elektrisiteitsvoorsiener se skedule sal Riversdal, Stilbaai, Albertinia en Gouritsmond tussen 16:00 en 18:00 sonder elektrisiteit wees.
Heidelberg, Witsand en Slangrivier sal tussen 22:00 en 00:30 in die duister wees.
'Ons bring jou die nuutste Hessequa nuus'