HESSEQUA NUUS - Fase 1 beurtkrag is deur Eskom ingestel.
Die volgende dorpe in Hessequa sal geraak word:
• Riversdal, Albertinia, Stilbaai, Jongensfontein & Melkhoutfontein: 14:00 - 16:30
• Heidelberg & Slangrivier: 20:00 - 22:30
'Ons bring jou die nuutste Hessequa nuus'