RIVERSDAL NUUS - Bogrondse brandkrane word Dinsdag 25 Junie op die waternetwerk geïnstalleer.
Watertoevoer sal in sekere gedeeltes vir ongeveer twee uur ontbreek.
Hessequa-munisipaliteit vra verskoning vir enige ongerief gedurende die tyd wat die water af sal wees.
'Ons bring jou die nuutste Riversdal, Hessequa nuus'